Modulekode | DRA 877 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | In samewerking met die personeel van die drama departement mag die student ‘n program saamstel wat vir die personeel aanvaarbaar is ten opsigte van veld, inhoud, omvang en beoordeelbaarheid. Opsies kan die volgende insluit: marionette, mondelinge interpretasie en lofdig, radiowerk, teateradministrasie, verhoogbestuur, ensovoorts. |
Modulekrediete | 50.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Departement | Drama |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App